Diaconia en Badisa is in die proses om ‘n gedeelde visie en strategiese plan vir dienslewering aan voorskoolse kinders te ontwikkel. ‘n Beginselbesluit is reeds in 2018 geneem om ‘n gesamentlike VKO eenheid met die volgende diensleweringsdoelwit te vestig: Om gesonde gesinne en gemeenskappe binne die diensleweringsgrense van die NG Kerk Sinode (Wes-Kaap) en die […]