Eljada Nasorg, ’n program van BADISA – ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaap) en VGKSA (Kaapland) – nooi geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Instrukteur in die werkswinkel.

Vereistes:

Die aangewese kandidaat moet oor die volgende beskik:

Verantwoordelikhede:

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

Wat ons bied:

Aansoeke:

Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 September 2026

Aanvangsdatum: So spoedig moontlik

Stuur asseblief ’n volledige CV met ’n dekbrief na: admin.eljada@mdwireless.co.za

Navrae:
Skakel Ankia Smith by 044 279 1740

Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan u u aansoek as onsuksesvol beskou.