Badisa George, ’n program van BADISA – ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaap) en VGKSA (Kaapland), nooi geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos.

POSVEREISTES:

Maatskaplike Hulpwerker:

Sluitingsdatum vir aansoeke:   25 September 2026

Diensaanvaarding:                   1 Oktober 2026 of so spoedig moontlik daarna

Alle aansoeke (volledige CV) moet gerig word aan:

Die Bestuurder Maatskaplike Dienste,

Badisa George,

Victoriastraat 60,

George

almabotha@badisa.org.za

Navrae:  044 8745013

Indien u teen 15 Oktober 2026 nog geen terugvoer rakende u aansoek ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.