INGESKREWE PROSESSIONELE VERPLEEGKUNDIGE, Huis Groeneweide – Darling (Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026)

Huis Groeneweide is ‘n program van Badisa en het ‘n vakature vir ‘n Professionele Geregistreerde Verpleegkundige/Ingeskrewe Verpleegkundige.    Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk(Wes-Kaapland) en VGKSA(Kaapland). 

Vereistes:

Die volgende diensvoordele word aan die suksesvolle kandidaat gebied:

Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:

Sluitingsdatum:  31 Augustus 2026

Diensaanvaarding: So gou moontlik

Rig aansoek aan: manager@huisgroeneweide.co.za