Durbanville Kinder- en Jeugsorgsentrum (Sluitingsdatum: 23 Julie 2026)

Durbanville Kinder- en Jeugsorgsentrum is ’n dinamiese program van Badisa en op soek na ‘n visionêre, passievolle en ervare Bestuurder om by die span aan te sluit. Die hoofdoel van hierdie pos is om die sentrum met behulp van doelgerigte beplanning, koördinering en bestuur te lei ten einde ‘n veilige, vakkundige, en koesterende hawe vir getraumatiseerde kinders te skep.

Minimum Vereistes:

Kernverantwoordelikhede (KPA’s):

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende kernareas soos vervat in die amptelike KPA-dokument:

Persoonlikheidseienskappe en Leierskapsprofiel:

Aansoekproses:
Persone wat belangstel en oor toepaslike kwalifikasies beskik word genooi om ‘n bondige, bygewerkte CV (maksimum vier (4) bladsye), asook gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument, in te dien.

Sluitingsdatum: 23 Julie 2026
Stuur aansoeke aan: mhb@badisa.org.za

Indien u binne drie (3) weke na die sluitingsdatum nog nie van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Die DKJS behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.