(Sluitingsdatum: 31 Julie 2026)

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar.  Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland).  Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Vereistes:

Verantwoordelikhede:

Diensvoordele:

Aansoek sluit:       31 Julie 2026

Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan: 

Die Bestuurder: Huis Ravenzicht

e-pos:  manager@huisravenzicht.co.za

Tel.:     (021) 988 7454

Negende Laan 161, Kraaifontein       

Oorspronklike dokumentasie moet op aanvraag beskikbaar wees.

Indien u, 2 weke na sluiting van die aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.