02Apr 2015

Badisa hou jaarliks ’n Gholfdag vir fondsinsameling en ons nooi u weereens saam met u vriende, besigheidsvennote en kollegas om deel te wees van hierdie uitsonderlike geleentheid wat op 14 MEI by die DE ZALZE GHOLFLANDGOED te Stellenbosch plaasvind. Die Gholfdag word reeds vir die afgelope vier jaar in samewerking met Caylix Sport Management gereël. […]