23Jun 2015
JUNESkitterman

Dit het onmiddellik my oog gevang toe ons by die hek inry van die Instituut vir Blindes te Worcester. Ek het dadelik penorent gesit, want ek was nog in stille verwondering oor die talle statige geboue wat ek gesien het toe ons dié Bolandse dorp inry. Pragtig, indrukwekkend – monumente van lief en leed. By die […]

02Jun 2015

“Mens moet altyd eers deur ’n moeilike proses gaan voordat jy ’n rottangstoel ordentlik kan maak”. Willie Bester by die Instituut vir Blindes te Worcester se stem is reëlmatig terwyl hy dit sê. Die waarheid daarin slaan my met ‘n veer. ‘n… Mens… moet… altyd… eers… deur… ‘n… moeilike… proses… gaan. Dié woorde spoel en […]

02May 2015

Rian Cloete, het vir ‘n wyle ‘n paadjie gestap met Badisa en sy omgee-insig gedeel rondom wat hy waarneem op sy reise. Hy het in ‘n wêreld grootgeword met twee interessante kante, Namakwaland. Enersyds is daar die pragtige lenteblomme in Augustus en September en andersyds die wye bruin en ylbegroeide vlaktes waar interessante plantwonders skuil. […]

02May 2015

Children in South Africa live in a society with a Constitution that has the highest regard for their rights and for the equality and dignity of everyone. Protecting children from violence, exploitation and abuse is not only a basic value, but also an obligation that is clearly set out in Article 28 of the South […]

02May 2015

National Child Protection Week (CPW) is commemorated in South Africa annually to raise awareness of the rights of children as articulated in the Children’s Act of 2005. The campaign is led by the Minister of Social Development; however it is incumbent on all of us to play a role in protecting children and creating a […]

02May 2015

Marlene Bernhardt is op ’n drafstap. Sy nooi my gul in haar kantoor in om so tussendeur oor haar roeping in die lewe te gesels, dinge wat sy nog wil doen en haar rol binne Badisa. Marlene, Koördineer: Bejaardesorg by Badisa werk reeds die afgelope 17 jaar al daagliks met bejaardes en hul families. Dit […]