29Jan 2016
FranciskaanseSeenResized.jpg

Elke Badisa personeellid wil hierdie jaar glo dat God ons met genoeg dwaasheid sal seën om te bly glo dat ons ‘n verskil in hierdie wêreld kan maak, al blyk dit onmoontlik te wees. Uit die kantoor van die HUB Alle aanduidings wys daarop dat 2016 gewis baie uitdagings gaan inhou.  Teen die einde van […]

14Dec 2015

Stef Bos en Amanda Stydom sing:”Hoor die taal van my hartHoor die taal van my hartEn al klink ek soms gebrokeGebroke en verwardDit is die taal van my hart” Iemand anders skryf dat ‘n mens se hart alles weet, dat ‘n hart die eerlikste deel van ‘n mens se lyf is. Daarom luister ek na […]

14Dec 2015

Met die onlangse Internasionale Konferensie in September oor missionale diakonaat het die opmerking van Coenie Burger my laat wakker lê. Hy het genoem dat hy nie dink dat die kerke en gelowiges die Here Jesus ernstig genoeg opneem nie. Dit het my laat dink aan die aanklag teen die Christendom toe Mahatma Gandhi gesê het […]

09Nov 2015
NegentigDaeVanHoop.jpg

Die vriendelike donkerkop vrou stap glimlaggend in die kerkpaadjie af, die drawiegie in haar arms met ‘n kombersie toegegooi. Mense keer haar kort-kort voor om te loer na die kosbare inhoud. Ek herken haar as een van ons gemeente se predikantsvrouens. Dan wonder ek: Is dit haar eie kind? Wanneer was sy dan swanger? Wanneer […]