01Mar 2016

Met die ongekende hitte gedurende Januarie, het die inwoners van Huis Mimosa besluit om bietjie voete in die water te gaan sit.  Op die warmste dag van die week is belangstellendes na ’n plaas geneem om te gaan swem.  Almal het nie eers swembroeke nie, maar toe die voete eers water raak, toe glip die […]

01Mar 2016
ButtonBadge.jpg

In his recent budget speech, Minister Pravin Gordhan spoke about how the engagement with social partners needs to be intensified and project plans and investments managed and implemented. He also acknowledged the real champions of our country’s development as the activists and entrepreneurs, officials and facilitators, who get on with the job, day by day, […]

01Mar 2016
EthicalValues.jpg

“In Badisa is die uitleef van die organisasie se waardes belangrik. Ons maatskaplike werkers en ander maatskaplike-diensberoepe-personeel is deel van ’n professie wat deur waardes en etiese gedrag gerig word. Dit is belangrik dat organisasie, beroep en persoonlike waardes geïntegreer word op ‘n wyse wat die professie, persoon. organisasie, kliënt en gemeenskap sal respekteer en […]

29Feb 2016
JapieSeBersie_4.jpg

Japie is ’n Vaaljapie-trekkertjie wat oud, baie siek en verwaarloos was. Japie se pa, Johannes, het hom na iemand geneem om hom gesond te maak. Die man, Danie, het allerhande dinge gekry wat met Japie verkeerd was en het dadelik begin om Japie uitmekaar te haal, sodat hy die regte parte kon kry om Japie […]

29Jan 2016
LILIoorgangshuisResized.jpg

Wanneer howe aanvanklik kinders in Kinder- en Jeugsorgsentrums (KJSS’s) plaas, ten einde intervensies soos ontwikkelings-, opvoedkundige en terapeutiese dienste te ontvang, vind dit gewoonlik vir ’n tydperk van twee jaar plaas. Ongelukkig word min kinders binne hierdie tydperk met hul families herenig en moet dikwels jare lank in die sorg van die KJSS bly. Kinders […]

29Jan 2016
VitalSquareResized.png

We would like to thank the Vital Foundation for making Badisa Villiersdorp a beneficiary. This means that R1 of every Vital product sold, will help us to uplift the community. Here is how your R1 can make a difference: