06Jun 2019

Daar is talle kerke wat Badisa se werk ondersteun, en in die volgende paar maande wil ons graag erkenning gee aan die verskeie gemeentes wat ons programme ondersteun. Hierdie maand is ons fokus op die Stilbaai gemeente wat Badisa Stilbaai met ‘n spesiale kospakkie projek ondersteun. Cornelia Giliomee, maatskaplike werker by Badisa Stilbaai vertel hoe […]

06Jun 2019

Deur: Me. J. Toebes Jerome is ‘n 37-jarige man wat aan tik verslaaf was. As gevolg van sy verslawing het hy weinig tyd met sy 4 maande oue seun, en sy verloofde spandeer. Hy het in die aande na vriende gegaan of dwelms gaan soek. Jerome het geen vaste inkomste gehad nie, en was nie […]

06Jun 2019

In een van Annemarie se boodskappe aan ons beskryf sy Rudolf as ‘n beskeie mens. Hy was dit gewis. Hy wou nooit in die voorgestoeltes wees nie, maar as  ‘n intellektuele sterk persoon en  ‘n kritiese denker was  sy insette  betekenisvol. Sy mening is as lid van ‘n taakspan of kollega  waardevol  geag. Rudolf het […]

16May 2019

Ons vergeet so dikwels dat ons verpleeg personeel ook ‘n mamma, vrou, versorger, skoonmaker, broodwinner is. Verpleegsters dag is die dag wat ons vir elk verpleeg personeellid wil erkenning gee vir die sagte hande wat elke ouer persoon met deernis, liefde en geduld hanteer . Soms is daar baie uitdagings deur die dag en word […]

06May 2019

– by Esmé Brink It’s a Friday morning; a phone is ringing.  A woman answers, the call doesn’t take long, she nods in agreement while listening attentively to the caller on the other side.  Three hours later her doorbell rings. When she opens her front door, her heartbeat increases ever so slightly as she looks […]

03May 2019

Calendulastraat was tot laasjaar Augustus ‘n stofpad wat deur ‘n oop, ongebruikte erf geloop het. Inwoners het die straat “Vuilstraat” gedoop, omdat die stof altyd hulle voete vuilgemaak het as hulle dorp toe moes stap. Nou is die straat mooi netjies geplavei en skoon met ‘n speelarea vir die kinders van die dorp. Mnr. Ray […]