• Home
    Home This is where you can find all the blog posts throughout the site.
  • Categories
    Categories Displays a list of categories from this blog.
  • Tags
    Tags Displays a list of tags that have been used in the blog.
  • Bloggers
    Bloggers Search for your favorite blogger from this site.
  • Team Blogs
    Team Blogs Find your favorite team blogs here.
  • Login
    Login Login form

Badisa is the joint ministry of two principal churches: the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) (Cape Region) and the Dutch Reformed Church (DR Church) (Western and Southern Cape). It renders social welfare services on behalf of and in collaboration with these churches. Badisa functions under the supervision of the Joint Ministry of SKDD/SDAS: Diaconia (previously Poverty and Compassion).

Hits: 115
0
Continue reading

Agter die skerms van barmhartigheid

Gedurende die produksie van ’n rolprent is daar gewoonlik ’n ‘behind the scenes’ insetsel waarna die nuuskieriges kan kyk. Onder meer word daar tydens hierdie insetsel gekyk na die doel van die rolprent en al die tegnieke en uitdagings wat toegepas en oorkom moes word om die storie so duidelik moontlik oor te dra.

Hits: 116
0
Continue reading

Skuins anderkant Spingbok is ‘n baie klein, arm en afgeleë dorpie, genaamd Bulletrap. Die Bulletrap Dienssentrum lewer diens aan 23 lede wat elk R200 per maand betaal. In ruil hiervoor, ontvang hulle drie maal per week ’n gebalanseerde middagete.

Daar word daagliks aktiwiteite vir die inwoners aangebied, byvoorbeeld godsdiensprogramme-, lees en skryfklasse en bedwasse soos nodig. Hierdie items word dan verkoop as deel van ‘n fondsinsamelingsinisiatief. Die inwoners word ook een maal per maand na Springbok geneem om persoonlike sake af te handel.

Hits: 68
0
Continue reading

Die dames van Huis Pam Brink in die Strand is deur die Junie Trust genader om serpe en mussies vir ‘n plaasskool in Ceres te brei. Tot op hede, het hulle al meer at 150 items gebrei! Gevolglik het ’n plaaslike koerant ’n berig en foto’s gepubliseer van die vlytige dames.

Mev. Elize Brophy het na aanleiding van die berig dié damesgroep genader om prostese vir Knitted Knockers te brei. Die wol en vulses word aan die dames verskaf vir die breiwerk tydens hul weeklikse samekoms. Die dames erken dat dit vir hulle lekker is om te weet dat hulle ‘n verskil kan maak.

Hits: 104
0
Continue reading

“We can change the world and make it a better place; it is in your hands to make a difference.” Nelson Mandela

Across the globe, volunteers are a powerful force for good, changing the world by giving their time, talent and other resources.

There are many advantages to establishing a volunteer programme beyond that of accomplishing critical tasks with limited funds.

  • Involving community members in volunteer programmes increases public support and helps them understand the work and planning behind management decisions.
  • Volunteers help expand existing programmes beyond limits imposed by personnel ceilings and budget constraints and enable more efficient project workflow. Instituting a volunteer programme is not easy nor can it be done instantaneously.
  • Planning a volunteer programme includes job development, interviewing, supervision, evaluation and recognition.
Hits: 191
0
Continue reading