Huis Klippe Drift Wintermark

Loading Events

Events for July 27, 2019

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

All Day

Huis Klippe Drift Wintermark

July 24 - July 27
NG Kerksaal, Napier South Africa

Uitstallers, teetuin, vars produkte

Find out more »

8:30 am

Badisa George – Sop, Sjerrie, Skoffel

July 27 @ 8:30 am - 11:30 pm
Fichatstraat, George South Africa
R150

Sam kuier met sop, sjerrie en dans

Find out more »

Badisa Knysna hou basaar

July 27 @ 8:30 am - 12:00 pm
NG Knysna Kerksaal, Fichatstraat
Knysna, South Africa

Loeriehof Tehuis vir Bejaardes en Gesinsorgdienste (Badisa Knysna) hou basaar! Kom geniet kerrie en rys, maalvleis en vetkoeke, hotdogs, koeke, terte, pannekoek, koffie en tee asook 'n wit olifant tafel Speletjies vir die kinders word gereël deur Gesinsorgdienste

Find out more »

9:00 am

Huis Lettie Theron – Basaar

July 27 @ 9:00 am - 1:00 pm
Grobbelaarsaal, Kusweg
Hermanus, South Africa

Jaarlikse basaar met pannekoek, poeding, koeke & terte, worsrolletjies, vetkoeke, snoek & patat, kerrie & rys, padstal, naaldwerk, wit olifante, teekamer en nog vele meer

Find out more »

10:00 am

Bellville Senior Sentrum – Koffie Winkel

July 27 @ 10:00 am - 1:00 pm
Bellville Senior Sentrum, Jessiestraat 25, Chrismar South Africa

Koffie/Tee, koek en etes vir wegneem of eet in eetkamer word te koop aangebied

Find out more »
+ Export Events