Huis Klippe Drift Wintermark

Loading Events

Events for July 26, 2019

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

All Day

Huis Klippe Drift Wintermark

July 24 - July 27
NG Kerksaal, Napier South Africa

Uitstallers, teetuin, vars produkte

Find out more »

Huis Wittekruin – Basaar

July 26
Huis Wittekruin, Uranus Street
Vredenburg,
Find out more »

8:00 am

Bellville Senior Sentrum – Pannekoekverkoping

July 26 @ 8:00 am - 5:00 pm
Bellville Senior Sentrum, Jessiestraat 25, Chrismar South Africa
R5

Vrywilligers en inwoners bak pannekoek op bestelling. Bestellings moet voor of op Dinsdag, 23 Julie geplaas word. Reël asb self vir die afhaal van pannekoek by die Sentrum.

Find out more »

11:00 am

Ons Huis – Kerrie & Rys

July 26 @ 11:00 am - 1:00 pm
Ons Huis, Parkstraat 26
Citrusdal, South Africa
+ Google Map
R35

Ons huis hou 'n Kerrie & Rys verkope as fondsinsameling. Bestel asb voor 23 Julie 2019.  Bestelvorm aangeheg

Find out more »

6:00 pm

Huis Groeneweide – Pieter Dirk Uys Vertoning

July 26 @ 6:00 pm - 11:30 pm
Evita se Perron Darling, South Africa
R300

Pieter Dirk Uys hou 'n vertoning by Evita se Perron ten bate van Huis Groeneweide.  Die vertoning, asook 'n ete is ingesluit by die prys.  Kontant kroeg is beskikbaar.

Find out more »
+ Export Events