Badisa Knysna hou basaar

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Badisa Knysna hou basaar

July 27 @ 8:30 am - 12:00 pm

Loeriehof Tehuis vir Bejaardes en Gesinsorgdienste (Badisa Knysna) hou basaar!
Kom geniet kerrie en rys, maalvleis en vetkoeke, hotdogs, koeke, terte, pannekoek, koffie en tee asook ‘n wit olifant tafel

Speletjies vir die kinders word gereël deur Gesinsorgdienste

Details

Date:
July 27
Time:
8:30 am - 12:00 pm

Venue

NG Knysna Kerksaal
Fichatstraat
Knysna, South Africa
Phone:
044 382 2721

Organizer

Simone de Jager
Phone:
044 382 2721
Email:
reception@loeriehof.co.za