One More

12Sep 2016
OneMore Omgee Veldtog RS

Die veldtog is gerig op die gemeentelede van die NG Kerk en VG Kerk, maar ook op die breë publiek. Badisa wil met hierdie omgee-veldtog donateurs werf om die bestuursfunksie van die organisasie te help befonds. Die boodskap aan die gemeentelede en publiek is: Dit beteken dat ons individue vra om slegs R28 per maand […]

08Jun 2016
FamilyFestival OneMore

Op Saterdag, 5 November 2016 word jy genooi na ’n familiefees! Die Badisa-familie het, met die hulp van hul verskeie programme, kragte saamgesnoer ten einde ’n familie- en kosfees te Eaglevlei Landgoed, Stellenbosch aan te bied. Die dag skop af met heerlike koffie en ’n familiepretloop van 5km deur die landgoed se wingerde, en ’n […]

08Jun 2016
FamilyFestival OneMore

Op Saterdag, 5 November 2016 word jy genooi na ’n familiefees! Die Badisa-familie het, met die hulp van hul verskeie programme, kragte saamgesnoer ten einde ’n familie- en kosfees te Eaglevlei Landgoed, Stellenbosch aan te bied. Die dag skop af met heerlike koffie en ’n familiepretloop van 5km deur die landgoed se wingerde, en ’n […]

01Mar 2016
KarinVDMerwe.JPG

Carin van der Merwe, reeds 30 jaar lank ’n gesoute maatskaplike werker, vertel ons sy het op ‘n plaas in die Lichtenburg-distrik, Noordwes Provinsie groot geword. Sy onthou haar sorgvrye kinderjare by Lichtenburg Laer- en Hoërskool. Sy het wonderlike ouers gehad wat haar spesiale geleenthede, dog ferm leiding gegee het. Haar besluit om BA Regte […]

01May 2015

With International Nurses Day that took place on 12 May, we stopped to consider those unsung heroes who care for our aged population and the disabled. Often they are the only individuals who continue to make a difference in just One More person’s life. Nursing requires a special range of qualities: Patience, respect, a friendly, […]

24Mar 2015
one-more

Badisa’s “One More” initiative requests individuals, companies, families, churches and other groups to commit to their approachof helping just One More person, which is less overwhelming than the thought of feeding an entire nation. With the help of sponsors and supporters willing to give some of what they have to offer, Badisa will be able […]

01Mar 2015

Ever stopped to consider how lucky you are to live in a time when your rights as a human being are protected by law? As we go about our daily lives, we rarely think that there was a time when mistreatment of people and travesties of justice were often the order of the day. But […]

01Jan 2015

Have you ever thought what it would feel like to enter a home and find a small, broken, dirty child? What it means to take that child, no matter how bad the circumstances, away from the only family they have ever known and place them with total strangers, just to keep them safe? What about […]

  • 1
  • 2