Storie van Hoop | ‘n Reis met Pleegsorg

Storie van Hoop | ‘n Reis met Pleegsorg Esmé Brink As jy my sou vra of ek ooit sou kon dink dat ek 8 verskillende kinders oor ‘n periode van 8 jaar in pleegsorg sou neem, sou ek gedink het jy is laf. My lewe was perfek beplan: ek sou 3 kinders hê en ‘n […]