RESIDENT LIAISON OFFICER, Huis Luckhoff, Rosebank
Closing date: 29 September 2023 Huis Lückhoff, as a program of Badisa, has one vacancy for a Resident Liaison Officer. Purpose of the Job: To assist in the advertising, follow up and closing of leads for prospective residents. To provide linkage for existing residents and their families for all matters pertaining to the well-being of […]
MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Beaufort-Wes (Sluitingsdatum: 28 September 2023)
Badisa Beaufort-Wes, ‘n program van Badisa, het een vakature vir ‘n geregistreerde Maatskaplike Werker om Kinderbeskermingsdienste te lewer. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Minimum vereistes sluit in: Vergoeding: Die vergoedingspakket is binne Badisa-skale. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Sluitings datum vir aansoeke: 28 September 2023 Stuur ‘n volledige […]
BESTUURDER
Eljada Nasorgsentrum, Oudtshoorn-Wes-Kaap (Sluitingsdatum: 12 Oktober 2023) Eljada Nasorg is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Die Sentrum is ‘n tuiste vir intellektueel gestremde volwassenes met inwonende asook dagsorgfasiliteite. Opsommende verantwoordelikhede: As bestuurder en lid van die beheerraad sal die suksesvolle kandidaat die waardes van die […]
INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE, Huis Aristea (Sluitingsdatum: 06 Oktober 2023)
Huis Aristea ‘n program van Badisa het ‘n vakature vir ‘n Ingeskrewe Verpleegkundige. Verantwoordelikhede: Vereistes waaroor die aangewese kandidaat moet beskik: Addisionele vereistes: Geriatriese sorg. Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheid toestand & benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in uitstekende fasiliteringsvaardighede, die vermoë […]
ENROLLED NURSE, Huis Lettie Theron, Hermanus (Closing date: 28 September 2023)
Huis Lettie Theron, a program of Badisa has one vacancy available as an Enrolled Nurse. Badisa, a Joint Ministration of the Dutch Reformed Church (Western and Southern Cape) and VGKSA (Capeland). Badisa currently has the above vacancy available, in Hermanus, Western Cape. Requirements and Experience: Remuneration and Leave: Adress: De Goede Street, Hermanus Service acceptance […]
SOCIAL AUXILIARY WORKER RESPONSIBLE FOR GROUP AND PROJECT IMPLEMENTATION, Badisa Strand, (Closing date: 26 September 2023)
Badisa Strand is programme of BADISA, which was jointly founded by the Dutch Reformed Church (Western Cape) and the United Reformed Church in Southern Africa. Requirements: Please provide a comprehensive CV by 26.09.23 to: Mrs. S Albertus at badisastrand@gmail.com If you have not received any feedback by 10.11.23 your application should be viewed as unsuccessful. […]
MAATSKAPLIKE WERKER, Steinthal Kinderhuis (Sluitingsdatum: 22 September 2023)
Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]. Die Beheerraad van Steinthal Kinder en Jeugsorgsentrum wag op aansoeke van gemotiveerde en dinamiese Maatskaplike Werker met ‘n positiewe lewensingesteldheid teenoor kinders en jeugdiges. Die aangewese kandidaat moet beskik Minimum kwalifikasie: BA-/B. Diac […]
MAATSKAPLIKE HULPWERKER8/8ste pos, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum: 27 September 2023)
Badisa Prins Albert is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]. Posvereistes (Ruim verlof, mediese- en pensioenvoordele is van toepassing) Diensaanvaarding: So gou moontlik Sluitingsdatum vir aansoeke: 27 September 2023 Aansoeke (volledige cv en stawende dokumente) moet gerig word aan: Die Bestuurder: Maatskaplike Dienste, […]
SENIOR (SUPERVISOR) KJSW, Steinthal Kinderhuis (Sluitingsdatum: 22 September 2023)
Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]. Die Beheerraad van Steinthal Kinder en Jeugsorgsentrum wag op aansoeke van gemotiveerde en dinamiese Kinder en Jeug sorgwerkers met ‘n positiewe lewensingesteldheid teenoor kinders en jeugdiges, vir die pos as Senior Kinder en […]
MAATSKAPLIKE HULPWERKER, Badisa Clanwilliam (Sluitingsdatum: 22 September 2023)
Badisa Clanwilliam ‘n program van Badisa het een vakature vir ‘n geregistreerde maatskaplike Hulpwerker. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Badisa beskik tans oor bogenoemde vakature in die Weskus area. Vereistes: Kandidate wat Badisa se waardes onderskyf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen: Voordele: Adres: Voortrekkerstraat […]