Badisa News

02May 2015

National Child Protection Week (CPW) is commemorated in South Africa annually to raise awareness of the rights of children as articulated in the Children’s Act of 2005. The campaign is led by the Minister of Social Development; however it is incumbent on all of us to play a role in protecting children and creating a […]

02May 2015

Marlene Bernhardt is op ’n drafstap. Sy nooi my gul in haar kantoor in om so tussendeur oor haar roeping in die lewe te gesels, dinge wat sy nog wil doen en haar rol binne Badisa. Marlene, Koördineer: Bejaardesorg by Badisa werk reeds die afgelope 17 jaar al daagliks met bejaardes en hul families. Dit […]

02May 2015

On 26 June we will be celebrating International Drug Awareness Day and would like to share a good news story in solidarity with those struggling with this disease every day. “My dad was a successful businessman and my mom a school secretary. I did very well at school academically and was in the first tennis […]

02May 2015

These unique handcrafted ceramic dinnerware pieces made by artists Lita van den Eynde each symbolises the ripple effect of helping ONE MORE person. The pieces are sold in aid of Badisa to help this organisation make a difference to the life of ONE MORE person in need. Place your order today! A special wedding or […]

02Apr 2015

Busisiwe was uitasem toe sy die telefoon antwoord. Sy’t gehardloop om by die foon te kom, elke minuut is kosbaar, veral as jy sovéél moet help. Een op ’n slag. “Môre”, groet ek, “hoe gaan dit?” “Goed, altyd goed”, antwoord die uitasem stem vriendelik. Ek het Busisiwe vantevore met ‘n Badisa-besoek aan Citrusdal in Maart […]

02Apr 2015

Thys de Coning, Kantoorhoof by Badisa Tygerberg, praktiseer al reeds 34 jaar as Maatskaplike werker en het op die jong ouderdom van 14 besluit om hierdie beroep te volg. ’n Besoek aan die Robbeneiland gevangenis in 1968 en ’n onbeantwoorde vraag aan die gids oor waarom die gevangenes nie konstruktief besig gehou kan word tydens […]

02Apr 2015

Ek was, soos seker duisend ander mense, een van die bevoorregtes wat haar geken het en naby aan haar geleef het, en wat haar sal onthou vir: Haar deernis, passie en omgee vir mense – sy was ‘n Maatskaplike werker in murg en been.Sy was so trots op die professie en sy het geglo dat […]

02Apr 2015

ONE more can feed the hungry child… Sandra Wessels, programme manager at Badisa Môresterretjies, set the perfect example of how one drop caused a ripple effect and a difference she could never imagine. Sandra took on Mount Kilimanjaro in December 2014 to raise funds for this day care centre. The initial target was to raise […]

02Apr 2015

Badisa hou jaarliks ’n Gholfdag vir fondsinsameling en ons nooi u weereens saam met u vriende, besigheidsvennote en kollegas om deel te wees van hierdie uitsonderlike geleentheid wat op 14 MEI by die DE ZALZE GHOLFLANDGOED te Stellenbosch plaasvind. Die Gholfdag word reeds vir die afgelope vier jaar in samewerking met Caylix Sport Management gereël. […]