(8/8-Vasgestelde Termynkontrak)

Die Beheerraad van Badisa Hermanus Stanford Gansbaai, ‘n Maatskaplike werkprogram van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-kaap) en VGKSA (Kaapland) wag aansoeke in van gemotiveerde persone wat Badisa se waardes (www.badisa.org.za ) onderskryf:

Die aangewese kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

Vereistes:

Om Xhosa en Afrikaans magtig te wees mag in u guns tel.

Voordele:

Salaris en ruim verlofvoordele

Diensaanvaarding:  So gou moontlik

Voorsien volledige CV en stawende dokumentasie teen 16/03/2026 aan:

Die Voorsitter,

BADISA Hermanus Stanford Gansbaai by epos: admin@badisahsg.org.za  

Navrae: by R Engelbrecht (082 803 6870)