BADISA WOLSELEY

Badisa Wolseley ‘n program van Badisa het een (1) vakature vir ‘n Finansiële Administratiewe Beampte. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA[Kaapland]. 

Verantwoordelikhede sluit in:

Vereistes

Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens drie jaar toepaslike ervaring in kantoorbestuur en administrasie.  Verdere vereistes sluit in ‘n professionele, hulpvaardige en vriendelike houding, kommunikasievaardighede, konflikhantering en probleemoplossing, kreatiewe denke en die vermoë om onafhanklik en onder druk te kan funksioneer asook gevorderde rekenaarvaardighede.  ‘n Geldige bestuurderslisensie moetasb u aansoek vergesel.  Vlot tweetalig (lees, praat en skryf) in Afrikaans en Engels.  Polisieklaring en Klaring teen die Kinderbeskermingsregister.

Adres:  4 Whitestraat, Wolseley

Diensaanvaarding:  01 April 2026

Ruim verlof en voordele

Vergoeding:  Departemente subsidie

Indien u nie binne ‘n maand na die sluitingsdatum gekontak is nie, aanvaar asb u aansoek as onsuksesvol.

Stuur asb u CV aan: Mev. Karen Uys

E-pos: karenuys@badisa.org.za

Navrae: 084 482 5215

Sluitingsdatum:  27 Februarie 2026