Huis de Kuilen geleë in Kuilsrivier en ’n program van Badisa, nooi graag gemotiveerde kandidate om aansoek te doen vir die pos van Administratief en Fondswerwing Beampte. Ons soek iemand wat georganiseerd, dinamies en mense-gesentreerd is, met ’n passie vir bejaarde sorg en die gemeenskap wat ons dien.

ADMINISTRATIEWE VERANTWOORDELIKHEDE

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir:

FONDSWERWINGSVERANTWOORDELIKHEDE

Hierdie rol vereis ook kreatiwiteit en entoesiasme om fondse vir ons tehuis te genereer. Verantwoordelikhede sluit in:

Vereistes

Adres: Skool straat 5, Kuilsrvier

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Sluitings datum: 1 Desember 2025

Navrae: 021 903 7055 (Rian de Jager) Die Bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie