Huis de Kuilen is ʼn Tehuis vir Ouer Persone, ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes:

Aansoekers moet oor die volgende vaardighede beskik:

Verwagtinge:

Indien jy aan die vereistes voldoen, stuur asseblief jou CV aan:

medies@huisdekuilen.co.za

Navrae: 021 903 7055 (Sr. Pretorius)