Huis de Kuilen is ʼn Tehuis vir Ouer Persone, ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Verpleegkundige in beheer rapporteer.

Pligte vereistes:

Vergoeding:

Onderhandelbare salaris, mediese fonds, Pensioenfonds en ruim verlof.

Sluitingsdatum: 18 Junie 2025

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Rig aansoek met ‘n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:

medies@huisdekuilen.co.za

Verdere navrae: Sr. Delan Pretorius – 021 903 7055