Huis De Kuilen, ‘n program van Badisa het ‘n vakature vir ‘n Ingeskrewe Verpleeg-Assistant (Auxillary Nurse).  Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).  Badisa beskik tans oor bogenoemde vakature by Huis De Kuilen, wat geleë is in Kuilsrivier.

Aangewese kandidaat moet oor die volgende beskik:

Huis De Kuilen bied die volgende diensvoordele aan die suksesvolle kandidaat:

Adres:  5 Skool straat, Kuilsrivier

Diensaanvaarding:  So spoedig moontlik

Sluitings datum:  18 Junie 2025

E-pos volledige CV met bewys van registrasie van SANC  aan:  Die Bestuurder, van Huis De Kuilen

Epos adres:  medies@huisdekuilen.co.za

Navrae:  021 903 7055 (Sr. Pretorius)

Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.