Huis Andries Hamman is ʼn Tehuis vir Ouer Persone, ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA(Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag

Pligte vereistes:

Vergoeding:

Onderhandelbare salaris, mediese fonds, Pensioenfonds en ruim verlof.

Sluitingsdatum: 17 JUNIE 2025

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Rig aansoek met ‘n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:

Die Bestuurder

Huis Andries Hamman Baringstraat 10 Worcester 6850