(Sluitingsdatum: 16 Junie 2025)
Badisa Stilbaai is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NGK (Wes- en Suid Kaap) en VGKSA (Kaapland).
Posvereistes Vir Maatskaplike Werker:
• Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
• Geldige bestuurslisensie
• Afrikaans en Engels magtig
• Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
• Kennis m.b.t. Statutêre Prosedures t.o.v. die Kinderwet
• Kennis en vaardigheid in al 3 metodes van Maatskaplike Werk
• Goeie vaardighede in die ontwikkeling van Gemeenskappe
• Rekenaarvaardigheid op woordverwerkings-program
Voordele:
(Ruim verlof en mededingende salaris)
Sluitingsdatum: 16 Junie 2025
Diensaanvaarding: 1 Julie 2025 of so spoedig moontlik daarna
Alle Aansoeke (Volledige Cv) Moet Gerig Word Aan:
Die Bestuurder: Maatskaplike Dienste
Melkboomstraat 14
STILBAAI
6674
E-posadres: almabotha@badisa.org.za
Navrae: 028 7542203
As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak is nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.