(Sluitingsdatum: 16 Junie 2025)

Badisa Stilbaai is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NGK (Wes- en Suid Kaap) en VGKSA (Kaapland).

POSVEREISTES:

Maatskaplike Hulpwerker:

Voordele:

Ruim verlof en mededingende salaris

Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 Junie 2025

Diensaanvaarding: 1 Julie 2025 of so spoedig moontlik daarna

Alle aansoeke (volledige CV) moet gerig word aan:

Die Bestuurder Maatskaplike Dienste,

Badisa Stilbaai,

Melkboomstraat 14,

Stilbaai

Epos: almabotha@badisa.org.za

Navrae: 028 7542203

Indien u teen 1 Julie 2025 nog geen terugvoer rakende u aansoek ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.