Magdalenahuis, ‘n program van Badisa, het ‘n 6/8 ste vakature vir ‘n geregistreerde Maatskaplike Werker.

 POSVEREISTES:

Diensaanvaarding: 1 Augustus 2025

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Mei 2025

Stuur ’n volledige CV aan: Stephny du Plessis

Epos adres: stephny@magdalena.org

As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Aansoek wat nie aan bogenoemde vereistes voldoen nie, sal nie oorweeg word nie.