Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland)
Posvereistes
- Opleiding as maatskaplike hulpwerker
- Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
- (Registrasiesertifikaat en kwitansie vir 2025/2026)
- Geldige bestuurderslisensie (Kode B)
- Kennis/ Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk
- Goeie administratiewe en rekenaarvaardigheid
- Goeie vaardighede in die implementering van groepe en gemeenskapsprogramme
- Goeie kommunikasievaardighede om met ander rolspelers te skakel en te netwerk
- Vermoë om in ʼn span saam te werk.
- Afrikaanssprekendes sal voorkeur geniet
Diensaanvaarding: 2 Junie 2025 of so gou moontlik
Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 Mei 2025
Stuur asb volledige CV, bewys van lisensie asook van Raadregistrasie aan: tbredenkamp@badisa.org.za
Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, is u aansoek nie suksesvol nie.