Huis Mimosa is ‘n bejaardesorg program van Badisa  in De Doorns, en het een pos vir ‘n Ingeskrewe Verpleegkundige [Staf] beskikbaar.  Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland].

Verantwoordelikhede sluit in:

Vereistes:

Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheid toestand & benadering daarvan.  Verdere vereistes sluit in uitstekende fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk.

Bewys van Matriek Sertifikaat.

Bewys van Raadskwitansie.

Diensvoordele:

Adres:  Mimosastraat 12, De Doorns, 6875

Diensaanvaarding:  So spoedig moontlik/1 Junie 2025

Sluitings datum:  12 Mei 2025

Stuur ’n volledige CV aan:  Die Bestuurder

Epos adres:  mimosa@murraygemeente.co.za

Navrae:  023-356 2532