CHRISMAR VILLAS / BELLVILLE SENIOR SENTRUM

(Sluitingsdatum: 14 Februarie 2025)

Chrismar Villas / Bellville Senior Sentrum, ‘n program van Badisa, het ‘n vakature vir ‘n fasiliteitsadministrateur.

Vereistes:

Karaktereienskappe:

Verantwoordelikhede sluit in:

Sluitingsdatum:  14 Februarie 2025. 

Diensaanvaarding:  So spoedig moontlik.

Vergoedingspakket: Sal met suksesvolle kandidaat onderhandel word.

Rig aansoek met ‘n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:

Die Bestuurder

Per Hand:  Chrismar Villas/Bellville Senior Sentrum

Jessiestraat 25

Chrismar Bellville

Per epos:  bestuur@bellvilleseniorcentre.co.za

Navrae:  021 910 1250