Hartenbos Bejaardesorgdiens is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland].

Vereistes:

Diensvoordele:

Aansoek sluit: 28 Februarie 2025

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

E-pos volledige CV met bewys van registrasie van SANC na: bejaarde0@gmail.com

Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.