Herfsvreugde Tehuis vir Bejaardes, Bonnievale is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word ingewag vir hierdie pos. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Programbestuurder rapporteer.

Vereistes en ondervinding:

Vergoeding:

Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:

Stuur asb ‘n volledige CV, met volledige dokumentasie, aan:

Die Bestuurder

E-pos: herfsvreugde@gmail.com

Navrae: per epos

Sluitingsdatum 14 Februarie 2025

Indien u nie binne 2weke van ons gehoor het nie, moet u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.