Herfsvreugde Tehuis vir Ouer Persone, is ‘n program van Badisa en het een pos vir ‘n Ingeskrewe Verpleegkundige [Enrolled Nurse].  Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. 

Is jy passievol oor ouer persone se versorging? Herfsvreugde, ‘n ondersteunende en hartlike tehuis vir bejaardes, nooi aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone om deel van ons span te word.

Vereistes en Ondervinding:

Ons Bied:

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Aansoekvereistes:

Stuur u aansoek na: E-pos: herfsvreugde@gmail.com CC: medies@herfsvreugde.co.za

Navrae: 0236162170

Sluitingsdatum: Aansoeke sal op ‘n deurlopende basis oorweeg word. Indien u nie binne twee weke terugvoering ontvang nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.