Gedurende Barmhartigheidsmaand in Augustus, poog Badisa en sy verskeie programme om gemeentes bewus te maak van hul impak en hul dienste. Hul bied ook vir gemeentes die geleentheid om betrokke te raak by verskeie Badisa inisiatiewe.

Badisa het ontstaan uit die NG Kerke en VG Kerke en is ‘n medewerker van dié kerke om professionele maatskaplike dienste te lewer. Saam het die organisasies in 2023 ‘n ooreenkoms vir ‘n geïntegreerde diakonale benadering gesluit om gesamentlik te reageer op die geestelike, maatskaplike en ekonomiese versorging en opheffing van mense en gemeenskappe. 

Dis hoe Badisa en die kerke onder andere hande vat om gemeenskappe, families en individue met maatskaplike nood by te staan:

Hoe kerke Badisa kan ondersteun met die volhoubare bedryf van bestaande programme:

Besoek gerus www.badisa.org.za om jou naaste program te vind en te ondersteun.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *