Badisa Matzi-Care ‘n program van Badisa het een vakature vir ‘n geregistreerde maatskaplike Hulpwerker. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Badisa beskik tans oor bogenoemde vakature in die Weskus area.
Vereistes:
Kandidate wat Badisa se waardes onderskyf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:
- Geakkrediteerde kwalifikasie in Maatskaplike Hulpwerk
- Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP)
- Geldige bestuurslisensie
- Kennis en vaardigheid in Maatskaplike Hulpwerk
- Goeie vaardighede in die ontwikkeling van Individue en Groepe
- Vaardigheid in Administrasie
- Vermoë om onafhanklik en in ‘n span te werk
- Rekenaarvaardigheid
Voordele:
- Ruim verlofvoordele
- Mediesefonds
- Pensioenskema.
Adres: Voortrekkerstraat, Vanrhynsdorp
Diensaanvaarding: 01 September 2024
Sluitings datum: 23 Augustus 2024
Stuur ’n volledige CV aan: Me L. Dirks
Epos adres: BMD001@badisa.org.za
Navrae: 027 219 1926