Vredendal Tehuis, ‘n program van Badisa het ‘n vakature vir ‘n Stafverpleegkundige

Die aangewese kandidaat moet oor die volgende beskik:

Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende:

Ons bied ʼn onderhandelbare salaris, pensioenfonds, asook ruim verlofvoordele aan.

Diensaanvaardingsdatum: So spoedig moontlik.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2024

Stuur ’n volledige CV aan: 

Die Bestuurder,

Vredendal Tehuis

Epos adres:     sekretaresse@vredendaltvb.co.za

Navrae:           027 213 3040