Vredendal Tehuis, ‘n program van Badisa het ‘n vakature vir ‘n Ingeskrewe Verpleegassistent.

Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes en ondervinding:

Vergoeding:

Ons bied ’n onderhandelbare salaris (volgens Badisa riglyne), aangevul deur ’n aftree skema, mediese skema, asook ruim verlof.

Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:

Diensaanvaardingsdatum: So spoedig moontlik.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2024

Stuur ’n volledige CV aan:  Die Bestuurder, Vredendal Tehuis

Epos adres:  sekretaresse@vredendaltvb.co.za

Navrae:  027 213 3040