Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland].  Die Beheerraad van Steinthal Kinder en Jeugsorgsentrum wag op aansoeke van gemotiveerde en dinamiese Maatskaplike Werker met ‘n positiewe lewensingesteldheid teenoor kinders en jeugdiges.

Die aangewese kandidaat moet beskik

Minimum kwalifikasie: BA-/B. Diac – graad in Maatskaplike Werk, registrasie by SACSSP en geldige rybewys. Onlangse ondervinding van werk met en assessering van sorgbehoewende gedragsmoeilike kinders sal as sterk aanbeveling dien.  Rekenaarvaardigheid is ‘n vereiste.

Die aangewese kandidaat sal aan die Vakkundige bestuurder- en Kinderhuisbestuurder rapporteer en vir die volgende verantwoordelik wees:

Sluitingsdatum van aansoeke:    22 September 2023         

Aanvangsdatum:                       1 Oktober 2023

Rig u volledige CV, afskrifte van identiteitsdokument, bewys van registrasie asook  rybewys aan:

Stuur volledige CV sowel as gesertifiseerde afskrifte van indentiteitsdokumente, bestuurderslisensie, registrasie by SACSSP aan:

Die Bestuurder,

Steinthal KJSS,

Privaatsak X4,

Tulbagh,

6820

Tel: (023) 110 0051

Epos kan gestuur word aan: maret@steinthalkjss.co.za

Indien u geen terugvoering binne 4 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.