Badisa Prins Albert is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland].

Posvereistes

(Ruim verlof, mediese- en pensioenvoordele is van toepassing)

Diensaanvaarding:                     So gou moontlik

Sluitingsdatum vir aansoeke:       27 September 2023

Aansoeke (volledige cv en stawende dokumente) moet gerig word aan:

Die Bestuurder: 

Maatskaplike Dienste,

Karoostreek:

Eposadres:   tbredenkamp@badisa.org.za

Navrae:        skakel mev Bredenkamp by 0829369124