Huis Aristea ‘n program van Badisa het ‘n vakature vir ‘n Ingeskrewe Verpleegkundige.

Verantwoordelikhede:

Vereistes waaroor die aangewese kandidaat moet beskik:

Addisionele vereistes:

Geriatriese sorg. Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheid toestand & benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in uitstekende fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk en rekenaarvaardighede.

Vergoeding:

Volgens Badisa salarisskale. Uitstekende byvoordele. Ruim verlofvoordele.

Aansoek moet die volgende insluit:

Volledige Curriculum Vitae: Aansoekbrief, CV, Gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies,  ID-dokument, kontakbare referente.

Diensaanvaarding:          1 November 2023

Sluitings datum:               6 Oktober 2023

Adres:  Queenstraat 5, Durbanville, 7550

Stuur ’n volledige CV aan:  Die Bestuurder, Huis Aristea, Queenstraat 5, Durbanville, 7550

Epos adres:  huisaristea@gmail.com

Navrae:  021 976 3166