Badisa Clanwilliam ‘n program van Badisa het een vakature vir ‘n geregistreerde maatskaplike Hulpwerker. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Badisa beskik tans oor bogenoemde vakature in die Weskus area.

Vereistes:

Kandidate wat Badisa se waardes onderskyf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:

Voordele:

Adres: Voortrekkerstraat 12, Clanwilliam

Diensaanvaarding: 01 November 2023

Sluitings datum: 22 September 2023

Stuur ’n volledige CV aan: Me L. Dirks

Epos adres: BMD001@badisa.org.za

Navrae: 027 482 2877