Huis Martina Basaar

Loading Events

« All Events

Huis Martina Basaar

March 30 @ 9:00 am - 1:00 pm

Dis weer Basaar tyd by Huis Martina! Kom kuier saam met ons en koop heerlike kos soos vetkoek, pannekoek, boereworsrolle, kerrie en rys, basaarpoeding, gebak, ook handwerk en veel meer beskikbaar. Almal is baie welkom.

Details

Date:
March 30
Time:
9:00 am - 1:00 pm

Organizer

Martie van Wyngaardt
Phone:
021 9311235
Email:
ans-martina@mweb.co.za

Venue

Huis Martina
Frederick straat
Parow Vallei,
+ Google Map
Phone:
021 9311235