Herberg Kermis – 100 jaar viering

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Herberg Kermis – 100 jaar viering

March 2 @ 8:30 am - 5:00 pm

Die kinderhuis se kermis vind plaas 2 Maart by die kinderhuis.

Ons wil graag vir ons kinders (122) ‘n sakgeldtjie gee om ook deel te neem aan die aktiwiteite die dag.   Dit is ook ons 100 jarige viering en daar gaan heelwat kinder aktiwiteite wees.

As u ‘n bydrae wil maak vir ons kinders vir die kermis  stuur asb ‘n e-pos na petro@herberg.co.za.  Verwysing “sakgeld kermis” Rek nr 1200390004. ABSA,  Tjek rekening.  Rek naam Herberg Kinderhuis. Die kinders kry R40, R60, R80 afhangend van hul ouderdomme.  Die bedrag beloop R 8000.00

Details

Date:
March 2
Time:
8:30 am - 5:00 pm

Organizer

Petro Uren
Phone:
023 626 3140
Email:
petro@herberg.co.za
Website:
www.herberg.co.za

Venue

Herberg Kinderhuis
Van Zylstraat 2
Robertson,
+ Google Map
Phone:
023 626 3140