Badisa News

30Jul 2015

Die tingerige seuntjie wat aan sy broodjie kou terwyl hy tussen sy pleegma se bene staan, se lewendige ogies val my eerste op. Nethaam* is 4 jaar oud, kort na sy geboorte deur sy ma in Tygerberg Hospitaal gelos terwyl hy sieklik was, HIV positief, met ’n rits oordraagbare siektes wat reeds op sy lyfie […]

30Jul 2015

‘In Desember 2012 kry ek die oproep: “Ons het ‘n dogtertjie hier, sy is 4 jaar oud. Sy kan nie langer aanbly by haar huidige pleegouers nie, is jy bereid om haar te neem vir die vakansie?”. My wêreld verander in ‘n oogwink. Dit is twee dae voor ons as gesin weggaan met vakansie na […]

30Jul 2015
Tommy Buckle

Daar is ‘n spreekwoord wat lui dat ‘n vrywilliger nooit vergoed kan word nie, omdat die waarde van dit wat hul toevoeg nie in geld gemeet kan word nie. Badisa het jaarliks bykans 3000 toegewyde vrywilligers wat hul tyd en passie aanwend om hul medemens in nood te help. Ten einde Badisa se waardering hiervoor […]

23Jun 2015
JUNESkitterman

Dit het onmiddellik my oog gevang toe ons by die hek inry van die Instituut vir Blindes te Worcester. Ek het dadelik penorent gesit, want ek was nog in stille verwondering oor die talle statige geboue wat ek gesien het toe ons dié Bolandse dorp inry. Pragtig, indrukwekkend – monumente van lief en leed. By die […]

02Jun 2015

“Mens moet altyd eers deur ’n moeilike proses gaan voordat jy ’n rottangstoel ordentlik kan maak”. Willie Bester by die Instituut vir Blindes te Worcester se stem is reëlmatig terwyl hy dit sê. Die waarheid daarin slaan my met ‘n veer. ‘n… Mens… moet… altyd… eers… deur… ‘n… moeilike… proses… gaan. Dié woorde spoel en […]

02May 2015

Rian Cloete, het vir ‘n wyle ‘n paadjie gestap met Badisa en sy omgee-insig gedeel rondom wat hy waarneem op sy reise. Hy het in ‘n wêreld grootgeword met twee interessante kante, Namakwaland. Enersyds is daar die pragtige lenteblomme in Augustus en September en andersyds die wye bruin en ylbegroeide vlaktes waar interessante plantwonders skuil. […]

02May 2015

Children in South Africa live in a society with a Constitution that has the highest regard for their rights and for the equality and dignity of everyone. Protecting children from violence, exploitation and abuse is not only a basic value, but also an obligation that is clearly set out in Article 28 of the South […]

02May 2015

National Child Protection Week (CPW) is commemorated in South Africa annually to raise awareness of the rights of children as articulated in the Children’s Act of 2005. The campaign is led by the Minister of Social Development; however it is incumbent on all of us to play a role in protecting children and creating a […]

02May 2015

Marlene Bernhardt is op ’n drafstap. Sy nooi my gul in haar kantoor in om so tussendeur oor haar roeping in die lewe te gesels, dinge wat sy nog wil doen en haar rol binne Badisa. Marlene, Koördineer: Bejaardesorg by Badisa werk reeds die afgelope 17 jaar al daagliks met bejaardes en hul families. Dit […]

02May 2015

On 26 June we will be celebrating International Drug Awareness Day and would like to share a good news story in solidarity with those struggling with this disease every day. “My dad was a successful businessman and my mom a school secretary. I did very well at school academically and was in the first tennis […]