Badisa News

10Jul 2019

By: Alexander MacDonald A global movement against sexual abuse and gender-based violence, which spearheaded a campaign that challenges abuse against women and children all around the world.  During November 2018, Badisa introduced Thursdays in Black to their employees.The initiative is not new, having kick started in the 1970s when Argentinian women wore black sashes in […]

10Jul 2019

Badisa has many churches which support the work we do in various communities. The next few months we’d like to give recognition to the churches and congregations which assist our programmes.   This month we would like to thank two congregations of the Uniting Reformed Church (URCSA), which support Badisa Kuilsriver. “URC Sarepta and URC Kalkfontein […]

10Jul 2019

Poverty stalks South Africa. 56% of children in South Africa live in households with an income of less than R635 per month that is beneath the poverty line. Over the past decade, Mandela day has inspired thousands of individuals and companies to uplift their communities through acts of kindness. This year the campaign’s aim is […]

10Jun 2019

Western Cape Government writes: “A Cape Town study indicated that adolescents first try either alcohol or cigarettes, followed by dagga (cannabis), then inhalants. Between the ages of 10 to 14 is often when risk-taking and unhealthy coping strategies are developed, for example substance abuse, and the joining of gangs. By the age of 13, one third of […]

10Jun 2019

Geskryf deur: Me. Nioma Venter Die vreugdevure het letterlik gebrand toe 700 afgevaardigdes van die NG Kerk Wes Kaap Sinode op 13 Mei vanjaar by Goudini ‘sparkles’ aangesteek het om die bekendstelling van ‘Little Seeds’ te vier. Hierdie program is die die resultaat van bykans drie jaar se denke om ’n groter impak te maak […]

06Jun 2019

Tussen Worcester en Rawsonville is daar ‘n naambord waarop RAEL staan. Min mense weet wat RAEL is. Die mediese dokter op die dorp, Dr Du Toit, is betrokke by RAEL en so het Huis Lafras Moolman ook betrokke geraak. RAEL is ‘n gemeenskapsprojek vir mans met verslawing. Deel van die rehabilitasieprogram behels om uit te […]

06Jun 2019

Daar is talle kerke wat Badisa se werk ondersteun, en in die volgende paar maande wil ons graag erkenning gee aan die verskeie gemeentes wat ons programme ondersteun. Hierdie maand is ons fokus op die Stilbaai gemeente wat Badisa Stilbaai met ‘n spesiale kospakkie projek ondersteun. Cornelia Giliomee, maatskaplike werker by Badisa Stilbaai vertel hoe […]

06Jun 2019

Deur: Me. J. Toebes Jerome is ‘n 37-jarige man wat aan tik verslaaf was. As gevolg van sy verslawing het hy weinig tyd met sy 4 maande oue seun, en sy verloofde spandeer. Hy het in die aande na vriende gegaan of dwelms gaan soek. Jerome het geen vaste inkomste gehad nie, en was nie […]

06Jun 2019

In een van Annemarie se boodskappe aan ons beskryf sy Rudolf as ‘n beskeie mens. Hy was dit gewis. Hy wou nooit in die voorgestoeltes wees nie, maar as  ‘n intellektuele sterk persoon en  ‘n kritiese denker was  sy insette  betekenisvol. Sy mening is as lid van ‘n taakspan of kollega  waardevol  geag. Rudolf het […]

16May 2019

Ons vergeet so dikwels dat ons verpleeg personeel ook ‘n mamma, vrou, versorger, skoonmaker, broodwinner is. Verpleegsters dag is die dag wat ons vir elk verpleeg personeellid wil erkenning gee vir die sagte hande wat elke ouer persoon met deernis, liefde en geduld hanteer . Soms is daar baie uitdagings deur die dag en word […]