Vereistes:
- Geregistreer by SARV as Professionele Verpleegkundige
- Goeie menseverhoudings kan handhaaf
- Kennis hê van versorging van bejaardes
- Persoonlike indemniteitsversekering
Diensvoordele:
- Onderhandelbare salaris
- Halfdag posisie – werksweek (nie naweke)
- Pensioenfonds
- Mediese fonds
- Ruim verlof
Sluitingsdatum: 15 Februarie 2019
Diensaanvaarding: 1 Maart 2019 of so spoedig moontlik
Skriftelike aansoeke, volledige CV, bewyse van kwalifikasies aan:
Die Bestuurder
Huis De Kuilen, Skoolstraat, Kuilsrivier, 7580
e-pos: huisdekuilen@mweb.co.za